Kroonstad, 3 Augustus – Die toekoms van boerdery lê in tegnologie, en Suid-Afrikaanse boere is op die voorpunt daarvan. Hommeltuie word toenemend op plase gebruik, deesdae ook om gewasse te bespuit. Nou bied ‘n maatskappy opleiding aan jong mense om self ‘n voet in die deur te kry in landbou-innovasie.